Sunday, 05 September 2010
Kuierfees Konsep PDF Print E-mail

Upington ken die betekenis van die twee woorde "kuier" en "fees".  Hier in die Kalahari steek ons mense 'n vuurtjie op, maak onsself tuis om die kole en gesels tot die oggendster in ons vars lug bo die rooi duine verskyn.  En dit terwyl 'n skaapribbetjie sis op die rooster...

En wanneer die laaste tros druiwe langs die Oranje-rivier gepluk en kelders toe gery is en die rosyntjies goudgeel op die sementblaaie lê en soeter word, vier ons mense fees, want dan is die harde werk vir eers afgehandel.

Daarom noem ons hierdie fees, die Kalahari Kuierfees.  Dis uit ons gemeenskap vir ons gemeenskap.  Ons praat Afrikaans, ons glo in Christelike waardes, ons glo in gesonde vermaak en ons glo in die gesinslewe.  Ons hou van lag, van lekker eet en lekker kuier.

Ons gasvryheid is wêreld bekend en ons omgewing uniek waar die trotse gemsbok met sy skerp horings oor die sandduine tuur.  Ons lê op strategiese roetes - 800km vanaf Kaapstad, Windhoek en Johannesburg.

En dis die wenresep vir die Kalahari Kuierfees want ons het ons omgewing, ons gasvryheid, ons kuns en kultuur en ons industrie in een "verrassingspakkie" saamgebind sodat daar iets vir almal sal wees om na te kyk, te luister... of te smag.

By ons Fees raak jy deel van die familie van die Oranje-rivier bewoners.  Jy kom luister na die bester Suid-Afrikaanse kunstenaars of kom neem deel aan talle sportsoorte.  Vir die jongeres van gees is daar die Meerkatgat en vir die heel kleintjies, die Kindertent.  En dit terwyl jy aan 'n skaaptjoppie of pannekoek of roosterkoek smul en dit met 'n glasie yskoue plaaslike wyn afsluk.

Ons Kalahari Kuierfees het nie brieke nie... kom wees deel hiervan.

 
Banner
ZAYIFLAMANIN Adresi redpepperline.com 1 haftada 3 kilo vermek cok kolay. Kx1 ZAYIFLAMA HAPI ile kilo derdine son ver. ideal kilonuza ZAYIFLAMA HAPLARI hapi ile ulasin. yeni videolar redtube izlenir. KURŞUN GEÇİRMEZ cam lokmancam.com.tr de ... film germanyouporn.de watch. erotik icerikli porn izleme adresi. Free porn tv watch online. xxx free sex tv online. zayiflama derdine son ZAYIFLAMA zayiflama hapinda olay. tv sex movie watch. film porno watch. Good Movie free porn watch. hafiflemek kilo verme icin zayiflama hapi kullanin. Free porn movie watch. xxx german porn tv. kilonuzu diyet hapi ile kontrol edin. Online youporn tv. Canli porno izle . Turk porno kanalı. Liseli sex derdinde. Hatun sikis izle. Youtube youtube mek ucretsiz.