Sunday, 05 September 2010
NATANIëL KOM KALAHARI KUIERFEES TOE

Die Kalahari Kuierfees wat vanjaar van 23 tot 25 September in Upington gaan plaasvind se een hoogtepunt is verseker die vertoning van die immergewilde en charismatiese sanger en skrywer, Nataniël.  Aanvanklik was die reëlings rondom Nataniël se vertoning ‘n aansit-ete, maar nadat die Kalahari Kuierfees kantoor talle oproepe vir kaartjies vir hierdie gewilde kunstenaar ontvang het, het die Kuierfees Direksie ‘n besluit geneem om sy vertoning om te skakel na ‘n teaterproduksie.  Hierdie besluit verseker dus meer sitplekke en meer beskikbare kaartjies vir diegene wat Nataniël kom wil beleef. 

Nataniël gaan vanjaar die Kalahari Kuierfees met sy vertoning op Saterdagaand 18 September “afskop”.  Die vertoning gaan in die Fanie Malan Skoolsaal om 19h00 plaasvind.  Nataniël gaan deur die bekende musikant en pianis, Charl du Plessis, begelei word.  Die kaartjies vir hierdie vertoning sal vanaf 7 Junie by die Kalahari Kuierfees Kantoor beskikbaar wees.  Kaartjies vir hierdie en al die ander teaterproduksies van die Fees, sal slegs by die kantoor te koop aangebied word.   Die bekende vrouetydskrif vir wie Nataniël ‘n rubriekskrywer is, gaan ook vir elke teaterganger wat hierdie vertoning bywoon, ‘n tydskrif skenk.  Die ander teaterproduksies vanjaar by die Kuierfees beloof ook groot opwinding.  Dit is “Die Naaimasjien” met Sandra Prinsloo, “Bure op die Bank” en ‘n kooruitvoering van die Siyanda Cantando Koor.  

 

Donkiekarre

Tans versorg die Oasis Sentrum vir Vaardigheidsontwikkeling vir persone met gestremdhede in Upington, wat geen staatsubsidie ontvang nie, 52 persone met gestremdhede met ouderdomme wat wissel van 5 jaar tot 47 jaar.  Die Sentrum beskik slegs oor sewe opleiers en een hulpopleier en is grotendeels van donasies en fondsinsamelings afhanklik om hul projekte te finansier.

"Die kind is hier veilig en hoef dus nie op straat rond te loop sonder dat hy of sy enige spesiale onderrig ontvang nie", verduidelik mev Mary Visagie, die Sentrumbestuurder.  Mev Visagie is in 2006 as die Community Builder of the Year vir haar werk by Oasis Sentrum aangewys.

By die Oasis Sentrum poog die leiers om die kinders oorlewingsvaardighede aan te leer.  Baie van die leerders het veelvuldige besperkinge soos spraak en gehoor en party leerders is fisies en serebraal gestrem. By die Oasis Sentrum ontvang die leerders voorskoolse gereedmaking, basiese geletterdheisonderrig asook syfe- en handvaardighede. Allerlei handwerk, van materiaal drukwerk tot die vervaardiging van sementwerke word hier gedoen.

Die gewilde Donkiekarritte is volgens mev Visagie een van hul jaarlikse hoofpogings om geld vir dei vergoeding van die perseel, in te samel, maar vanjaar gaan hierdie donkiekarritte slegs op die Oasis Sentrum se gronde aangebied word.  Maar so 'n donkiekarrit bly 'n ongelooflike ervaring en kinders geniet dit baie.

Daar is egter vanjaar ook 'n pragtige teetuin waar ligte versnapperinge in 'n rustige omgewing geniet kan word.  Die Sentrum se bakkery gaan ook tydens die Kalahari Kuierfees heerlike vars gebakte mosbolletjies en kleinkoekies verkoop.  U word ook genooi om die leerders se kuns handewerk en plaveisel produkte, wat daar vervaardig word, te kom besigtig.

Belangstellendes kan mev Visagie kontak by 054 339 1139 of 072 425 9428

 

 
Banner
ZAYIFLAMANIN Adresi redpepperline.com 1 haftada 3 kilo vermek cok kolay. Kx1 ZAYIFLAMA HAPI ile kilo derdine son ver. ideal kilonuza ZAYIFLAMA HAPLARI hapi ile ulasin. yeni videolar redtube izlenir. KURŞUN GEÇİRMEZ cam lokmancam.com.tr de ... film germanyouporn.de watch. erotik icerikli porn izleme adresi. Free porn tv watch online. xxx free sex tv online. zayiflama derdine son ZAYIFLAMA zayiflama hapinda olay. tv sex movie watch. film porno watch. Good Movie free porn watch. hafiflemek kilo verme icin zayiflama hapi kullanin. Free porn movie watch. xxx german porn tv. kilonuzu diyet hapi ile kontrol edin. Online youporn tv. Canli porno izle . Turk porno kanalı. Liseli sex derdinde. Hatun sikis izle. Youtube youtube mek ucretsiz.